Koop kolwyntjies by Kankervereniging vir ValentynsdagJanuary 20, 2022

Die Kankervereniging van Namibië hou tans ‘n fondsinsamelingsveldtog om geld in te samel. Die publiek kan nou kolwyntjies bestel wat op 14 Februarie vir Valentynsdag gereed sal wees. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Rolf Hansen, doen ‘n beroep op die publiek om hulle te ondersteun en só liefde te versprei.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *