Konkrete oplossings vir beurtkrag-krisis in SA gesoek

Die burgerregte-organisasie, Defend Our Democracy Campaign, sê hy het die week met die Suid-Afrikaanse regering vergader om die land se elektrisiteitskrisis te bespreek. Die groep sê hy het met die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, vergader en die minister gevra vir konkrete oplossings om die beurtkrag-krisis in die land so vinnig as moontlik op te los. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad …