Koningin open Britse Parlement

Koningin Elizabeth het die Britse Parlement geopen en die regering se wetgewende agenda bekend gemaak. Dit was haar eerste amptelike verpligting sedert die begrafnis van haar man, Prins Philip. Sy het onder andere Premier Boris Johnson se planne bekendgestel vir die herinstelling van ‘n omstrede wetsontwerp om die polisie se magte te vergroot. Die koningin het ook veranderinge in die gesondheid- en maatskaplike dienstesektor in die Verenigde Koninkryk uitgelig: