Kommer oor toenemende spanning in Europa

Spanning blyk om in Europa op te bou. Die hoof van Navo, Jens Stoltenberg, sê Rusland behou die grootste bedreiging vir Europa sedert die Koue Oorlog in. Daarom, word ‘n verdere 260 000 Navo-troepe in Navo-lidlande op die grens met Rusland ontplooi, presies wat Russiese President Vladimir Putin nie wou gehad het nie. Stoltenberg sê die Navo-mag sal gereed wees.