LP’s wat in staatskaping genoem word is in die sop

Die Suid-Afrikaanse Parlement se Etiekkomitee gaan optree teen parlementslede wat in die staatskapingsverslag genoem word. Dele 2 en 3 van die verslag betrek lede wat steeds in die Parlement dien. Woordvoerder Moloto Mothapo sê die name van die lede is aan die komitee voorsien en daar sal beslissend opgetree word: