Kommer oor tienerswangerskappe in SA

Met Kinderbeskermingsweek wat hierdie naweek tot ‘n einde kom het rolspelers weer ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om dringend in te gryp om die toename in tienerswangerskappe aan te spreek. In 2020 alleen het meer as 35 000 tienermeisies van 17 jaar en jonger in Suid Afrika geboorte geskenk. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt …