Kommer oor taalhindernisse in landelike hospitale

Die Solidariteitsdokters-netwerk in Suid-Afrika doen ‘n beroep op die ontplooiing van meer swart dokters in landelike gemeenskappe om te help met taalhindernisse tussen dokters en pasiënte in hospitale. ‘n Raadslid van die netwerk, Angelique Coetzee, sê die versoek is nie ‘n ras-kwessie nie, maar ‘n belangrike aspek van dokter-pasiënt-kommunikasie. Sy voeg by dokters moet die gemeenskap verstaan om dienslewering te verbeter: