Kommer oor stygende Covid-syfers in Gauteng, KwaZulu-Natal

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement sê daar is tans groot kommer dat die provinsies van Gauteng en KwaZulu-Natal, in die volgende paar weke, aansienlike stygings in hul Covid-infeksiesyfers kan ervaar. Dit, nadat duisende mense daar in groot getalle bymekaar gekom het om deel te neem aan die plundering en betogings. Ons korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…