Kommer oor so baie seuns wat by geslagsgeweld betrokke is

Die Vrystaatse premier, Sisi Ntombela, sê mans behoort die eerste linie van verdediging te vorm teen enigiemand wat disrespek toon teenoor vroue en kinders. Sy het in Modderpoort gepraat by die provinsie se bekendstelling van sy veldtog van 16 Dae van Aktivisme téén Geslagsgebaseerde geweld teen Vroue en Kinders. Die provinsie se direkteur-generaal in die premier se kantoor, Kopung Ralikontsane, sê dis kommerwekkend dat daar so ‘n groot getal sake oor geslagsgebaseerde geweld aangemeld is, waarin seuns die vermeende oortreders is: