Kommer oor Namibiese wetsontwerp neem toeNovember 28, 2021
Die Namibië Beleggingsbevordering en ontwikkelingsraad het sy kommer uitgespreek oor sekere bepalings van die omstrede Namibië Beleggingsbevordering en -fasiliteringwetsontwerp, wat verlede Donderdag deur industrialisasie en handels minister Lucia Iipumbu in die parlement ter tafel gelê is. Reaksie oor die wetsontwerp word ook ontvang van die Ekonomiese Beleidsnavorsings Vereniging. Eben de Klerk van die vereniging..