Kommer oor kubermisdaadSeptember 15, 2021

Kenners waarsku reeds ‘n geruime tyd dat kubermisdaad toeneem en in Suid-Afrika is ‘n vermeende bedrieër vandag in hegtenis geneem en sal na verwagting binnekort in die Landdroshof in Palm Ridge, Ekurhuleni verskyn. Volgens ‘n polisiewoordvoerder, Katlego Mogale, het die 36-jarige man op ‘n bedrieglike wyse toegang verkry tot miljoene mense se persoonlike inligting en daarna gepoog om dit te verkoop:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *