Kommer oor die wynbedryf in Suid-Afrika

Die wynbedryf in Sud-Afrika versoek die buurland se regering om in te spring om die
sektor te ondersteun. Vinpro se hoof, Rico Basson, sê die ondersteuning sal nodig wees
om ‘n volhoubare toekoms vir die bedryf te verseker.
Basson sê dit sal ook help om ‘n bevorderlike omgewing vir handel te skep.