Kommer oor die stand van Britse monargie – kenner sê

Daar is kommer oor die stand van die Britse monargie. Koningin Elizabeth het haar vierde openbare geleentheid misgeloop toe sy nie gister die Herinnering Sondag-diens by die Senotaaf bygewoon het nie. Elizabeth is reeds 95 jaar oud en dit is onduidelik oor wie haar sal opvolg. Prins Charles is geskei en kan dus nie koning word nie. Dit laat prins William oor… Emeritus Professor Ockie Geyser, ‘n kenner van die Britse monargie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.