Klimaatsverandering kan plaaslike landbou-produksie raak

Volgens die Bank van Namibië is een van die groter uitdagings vir plaaslike ekonomiese groei die impak van klimaatsverandering op landbou-produksie. Volgens die stigter van die Namibiese Kamer van die Omgewing, dr. Chris Brown, sal ons in die volgende 20 jaar reeds groot uitdagings hê beesboerdery en die aanplant van mahangu in die noorde. Maar, daar is stappe wat boere kan neem om die impak te verminder.

Hy voeg by hoe ekostelsels bewaar kan word.