Klimaatsverandering-verslae – dit kan ‘gogga maak baba bang’ kwessie wees

Die verslag oor die impak van klimaatsverandering in Namibië lok reaksie uit. Droogtes neem toe en voorspellings is dat jaarlikse temperature verder sal styg moontlik met 4 grade Celsius oor die volgende eeu, met reënval wat met 14 persent sal afneem. Dr. Theo de Jager, voorsitter van die Wêreld Boere-organisasie sê landbou se beleid en benadering moet aanpas.

De Jager sê landbou is bekommerd oor die tipe verslag is meer ‘n kwessie van gogga maak vir baba bang en dit wek kommer.