Klimaatfonds vir ontwikkelende lande is druppel in die emmer

Die Verenigde Nasies se Raamwerkkonvensie oor Klimaatsverandering, COP28, het afgeskop met lande wat hulle verbind tot die skepping van ‘n verlies- en skadefonds, om armer lande te help om die impak van klimaatsverandering te hanteer. Die Verenigde Arabiese Emirate, wat die beraad aanbied, het 1,9 miljard Namibiese dollar aan die fonds belowe. Die VN se klimaatshoof, Simon Stiell, het die stap verwelkom, maar gewaarsku dat dit ‘n druppel in die emmer is van ‘n skrikwekkende planetêre klimaatkrisis wat nou ferm optrede vereis: