Klimaat: Veeboerdery nie die probleem nie

Dr. Theo de Jager, voormalige president van die Wêreldprodusente-organisasie en ‘n afgevaardigde na die onlangse COP 27 Klimaatsberaad in Egipte, sê dat stemme opgegaan het by COP 27 dat die wêreld se agt miljard mense na plantgebaseerde voedsel moet beweeg weens die bydrae van veeboerdery tot klimaatsverandering. Teenstand teen voorstelle dat die wêreld moet ophou om proteïen-produkte te eet en na plantgebaseerde voedsel hoort om te skakel, is uitgespreek. Dr. de Jager gesels met Kosmos 94.1 Nuus…  

Hy sê dat die oorskakeling na ‘n plant-gebaseerde dieet nie die oplossing is nie. Hy verduidelik…