Klimaat – jy kan nie jou grense daarvoor sluit nie

Die Amerikaanse President Joe Biden sê dat geen land, nasie of volk in die wêreld homself teen klimaasverandering kan beskerm nie en dat die ergste nog sal kom indien wêreldleiers nie daadwerklike stappe by COP26 in Skotland neem nie.

In Namibië is voorspellings baie sleg vir beide bestaansboere in die Noorde sowel as beesprodusente.