Klimaat-geregtigheid moet deel wees van alle klimaatgesprekke

Die Suid-Afrikaanse omgewingsminister, sê klimaat-geregtigheid moet die grondslag vorm van enige oorgangsproses. Die minister het ‘n raadplegingsgeleentheid vir nasionale rolspelers aangebied voor volgende maand se internasionale klimaatsamesprekings in Sharm El-Sheik in Egipte. Creecy sê klimaat-geregtigheid vereis groter beskikbaarheid van klimaatsfinansiering voordat enige verlangde doelwit bereik kan word. Sy sê befondsing sal help om te verseker dat kwesbare sektore en gemeenskappe nie agterbly nie: