‘Kleurling’ moet verbied word

Die Suid-Afrikaanse aktivistegroep, People Against Racial Classification, het ‘n beroep op die regering gedoen om die erkenning van inboorlinge en hul identiteite te versnel. Die organisasie wil hê die gebruik van die woord ‘kleurling’ moet verbied word. Die Nasionale Raad van Provinsies het na aanleiding van ‘n versoekskrif deur die groep, besluit dat daar ‘n debat oor die aangeleentheid moet wees. Die organisasie se woordvoerder, Glen Snyman, sê sogenaande kleurlinge moet as Khoisan geïdentifiseer word: