Kleinskaalse boere in die Wes-Kaap ontvang grond

Die Wes-Kaapse Departement van Menslike Nedersettings sê hy is verbind tot die grondvrystellings-program. Die Sandkraal-plaas in George is onlangs oorhandig aan ‘n gemeenskaps-eiendomsvereniging. Die LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die besluit om die eiendom aan kleinskaalse boere vry te stel, sal help om ekonomiese geleenthede te skep: