Kleibaanseisoen kan moontlik ‘n uitdaging vir Sinner wees

Die kleibaanseisoen is op hande met die kwalifiserende rondes vir die Monte Carlo Meesters wat hierdie naweek afskop. Die Italianer, Jannik Sinner, is tans die speler met die beste vorm. Hy het verlede naweek die Miami-ope gewen en opgeskuif na ‘n loopbaan-beste wêreld nommer twee, na Novak Djokovic. Die 22-jarige het in die verlede ietwat kleigetrap op kleibane maar wil hierdie seisoen verbeter: