Klag teen Suid-Afrikaner wat saam met IDF baklei

Die Palestina Solidariteitsveldtog in Suid-Afrika het ‘n klagte by die polisie gelê en die Nasionale Vervolgingsgesag ingelig oor ‘n Suid-Afrikaner wat na bewering in die Israeliese Besettingsmag dien. Die klaer, Usuf Chikte, noem moontlike oortredings van die Statuut van Rome en die Wet op die Regulering van Buitelandse Militêre Bystand. Hy dring aan op ‘n onmiddellike ondersoek, vervolging en uitlewering van individue wat betrek word, en diegene wat in konflikte dien wat nie deur Suid-Afrika ondersteun word nie: