Kissinger gesels oor Putin…

Die deurwinterde Amerikaanse politikus Henry Kissinger het met Amerikaanse media oor die oorlog in die Oekraïne gepraat. Kissinger, nou 99, was tussen 1969 en 1975 die land se nasionale sekuriteitsadviseur en tussen 1973 en 1977, die minister van buitelandse sake. Kissinger is saam met wêreldleiers verstom oor die Russiese inval in sy buurland maar sê Russiese President Vladimir Putin, wat hy 15 keer ontmoet het, was gekant teen die val van die Sowjet Unie…

Hy voeg by Putin is hoogs intelligent en ‘n goeie strateeg.