Kinders in huis toegesluit, brand dood

‘n Een-jarige seun en sy sussie, 5 het doodgebrand in ‘n sinkhuis in Otjomuise in die hoofstad. Die twee is in die huis toegesluit en die ouers was by die werk. Die oorsaak van die brand is nie bekend nie maar daar word vermoed dat ‘n kers in die huis gebrand het. Inspekteur Elifas Kuwinga van die Namibiese polisie…