Khomasdal-gemeenskap bederf

Hilaria Kakombo, ‘n inwoner van Khomasdal, en haar vriende het ‘n helpende hand na die gemeenskap uitgereik. Hulle het by Khomasdal Spar geskenkpakke, asook skryfbehoeftes en tweedehandse klere aan die omliggende gemeenskappe van Bethlehem uitgedeel. Mense is ook met warm sop bederf.  Kakombo het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hulle gaan dit op ‘n maandelikse basis doen. 


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *