Kernwapens: Niemand kan Rusland glo nie

Rusland belowe hy sal nie kernwapens op die huidige stadium op die Oekraïne gebruik nie. Rusland het ook belowe, voor 24 Februarie, dat hy net militêre oefeninge uitvoer. Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder professor Andre Duvenhage sê niemand kan glo wat Rusland sê nie maar, daar is wel twyfel oor kernwapens…

Duvenhage voeg by dat die konflik al erger raak…