Kerkleier wens Namibiërs ‘n geseënde Kersdag toe

Die sekretaris-generaal van die Namibiese Raad van Kerke, Ludwig Beukes, sê 2022 was ‘n baie moeilike jaar vir talle Namibiërs en almal het nie rede om te vier tydens die feesseisoen nie. Hy wens Namibiërs ‘n Geseënde Kersfees toe en sê aan Kosmos 94.1 Nuus waaroor Kersfees werklik gaan.