Kenyatta bevraagteken ook hof se beslissing, moet nog Ruto geluk wens

Kenia se uittredende president, Uhuru Kenyatta, bevraagteken die beslissing van die land se hoërhof om die uitdagings teen die amptelike uitslag van die presidentsverkiesing eenparig van die hand te wys. Hy sal die bewind aan sy adjunk, William Ruto, oorhandig wat hy nie as sy opvolger gesteun het nie. Kenyatta het Ruto nog nie geluk gewens nie, maar beloof om ‘n gladde magsoorgang te verseker: