Kenner sê oor Ruacana en moontlike berging

Met die goeie reënval in die Kunene-rivier se opvangsgebied is daar ‘n moontlikheid van verhoogde elektrisiteitsopwekking by sie Ruacana hidro-elektriese aanleg, maar die elektrisiteit wat opgewek word sal meestal tot niet gaan, aangesien daar nie bergingsfasiliteite is nie. Dit is in 1978 in gebruik geneem en is verreweg die grootste kragstasie in Namibië. Ted Blom ‘n energiekenner in Suid-Afrika het met Kosmos 94.1 nuus gesels.