Kenner sê oor moontlike olie/gas-ontdekking

Die Suid-Afrikaanse energiekenner Ted Blom het gereageer op berigte dat die olie-reus Shell, vloeistof gevind het in ‘n Krytresevoir in sy eksplorasieblok 2913A in die Atlantiese-oseaan, 300 kilometer vanaf Lüderitz. Blom sê dit kan gas, olie of kondensaat wees, maar sonder ‘n mark, beteken dit alles niks.