Kenner sê oor gesamentlike ondernemings in toerisme

Reaksie word ontvang op die aankondiging van die gesamentlike onderneming tussen die bekende Okapuka Ranch en Gondwana Collection. Daar is voordele in toerisme om saam te span en deel te vorm van ‘n groep wat ‘n volledige ondervinding vir besoekers kan bied. Bemarking is ook makliker as om alleen in die mark te staan, soos Gitta Paetzold van die Gasvryheidsvereniging van Namibië verduidelik.