Kenner sê oor Geingob se nalatenskap

President Hage Geingob se afsterwe oorheers steeds die nuus in Namibië en elders. Geingob, 82, is vroeg Sondagoggend in die hoofstad oorlede kort na hy van die VSA teruggekeer het waar hy behandeling vir kanker ontvang het. Kosmos 94.1 Nuus het met die plaaslike politieke kommentator Charles Mubita gepraat.