Kenner sê oor dorpsraad-skuld

Die Rehoboth-dorpsraad skuld NamPower 190 miljoen Namibiese dollar en NamWater 14 miljoen dollar, terwyl inwoners se waterskuld van 200 miljoen dollar aan die raad uitstaande bly. Die dorpsraad is egter nie die enigste wat groot bedrae skuld nie en hy sluit aan by meeste van die plaaslike owerhede in die land. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Marius Kudumo, ‘n kenner van korporatiewe bestuur, gepraat oor die voortdurende probleem.

Dr. Kudumo meen daar is wel oplossings.