Kenner sê oor Brics en die magsbalans

Die Brics-beraad van buitelandse ministers het in Kaapstad afgesluit met nuwe lede wat by die ontwikkelingsbank aangesluit het en ander, wat aansoek gedoen het. Een van die doelwitte van die groepering is om Brics te posisioneer as ‘n teengewig vir die Weste. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse politieke kenner, professor Andre Duvenhage gesels oor die nuwe magsbalans in die wêreld.

Hy sê waar Namibië geposisioneer is…