Kenner sê daar is geen rede tot beurtkrag-kommer in Nam nie

‘n Suid-Afrikaanse ekonoom wat spesialiseer in energie en kommoditeite, Chris Yelland sê daar is nie tans enige rede tot kommer oor die moontlike staking van uitvoere van krag deur Eskom na Namibië toe nie. Sy aanmerkings kom nadat die Eskom-baas Andre de Ruyter gesê het Suid-Afrika is op sy knieë as gevolg van beurtkrag maar, die land buig agteroor om buurlande van krag te voorsien. Yelland het sy standpunt so aan Kosmos 94.1 Nuus verwoord…