Kenner sê beurtkrag het impak op toename in misdaad

Kriminoloog en politieke wetenskaplike aan die Universiteit van Stellenbosch, dr. Guy Lamb, sê beurtkrag het ‘n besliste impak op die toename in misdaadvlakke in Suid-Afrika. Lamb sê misdadigers benut die kragonderbrekings om hul misdaad-togte te beplan en uit te voer, met veral inwoners in arm gemeenskappe wat beroof en aangeval word tydens krag-onderbrekings. Fritz Platt, Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in die Moederstad …