Kenner sê 10 000MW hernubare energie nodig om beurtkrag te beëindig

Die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Volhoubaarheid en Oorgang sê Suid-Afrika moet 10 000 megawatt elektrisiteit opwek om beurtkrag te beëindig. Die departement se mededirekteur, Mark Swilling, sê dit kan ‘n werklikheid word deur hernubare energie. Swilling sê die oorgang van steenkool na hernubare energie sal steeds rugsteun-infrastruktuur benodig, aangesien die oorgang dalk nie eweredig sal gebeur nie: