Kenner gesels oor SAOG-spitsberaad in Kinshasa

Die 42ste Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se spitsberaad vir staatshoofde skop vandag in Kinshasa in die Demokratiese Republiek van die Kongo af. Namibiese President Hage Geingob het Kinshasa vertrek om aan die spitsberaad deel te neem en hy sal weer Donderdag terugkeer. Suid-Afrikaanse politieke kenner, prof. Andre Duvenhage gesels oor die kwessies op die spitsberaad bespreek sal word.