Kari Lake val agter, kla oor verkiesingsintegriteit

Die Amerikaanse tussenverkiesing is steeds nie beslis nie en tans het Demokrate 48 senaatsetels teenoor die Republikeine se 49, met 197 setels in huis teenoor die Republikeine se 211. Intussen neem die tellery in Arizona, waar die bekende maar omstrede Republikein Kari Lake vir goewerneur staan, tyd. Sy is op die oomblik agter met 49,3 persent teenoor die Demokraat, Katie Hobbs se 50,7 persent. Lake is ‘n bekende Trump-aanhanger en glo ook die 2020 verkiesing is deur hom gewen. Sy kla oor die telproses in Arizona.

Bill Gates, die voorsitter van die raad van toesighouers in Arizona het so op Lake se aanmerkings gereageer.