Karasburg-brand: Boere het dringend hulp nodig

Dit wil voorkom asof die brand in die gebied van Karasburg buite beheer is en boere het dringend hulp nodig. Volgens Maryka Adriaanse, werksaam by Agra op die dorp, is talle gebiede onbegaanbaar. Sy het die jonste met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.