Karasbrug-brand loop 32km land en 10km breed

Die Karasburg-brand is volgens berigte 32 kilometer lank en 10 kilometer breed. Die brand het Dinsdag ontstaan maar, daar is gebiede wat bestryders glad nie kan bereik nie. Sean Naude van die Namibia Marshal Rangers, wat nou spanne ontplooi het na die gebied, het meer besonderhede.