Kaptein van die All Blacks wens die Springbokke gelukOctober 3, 2021

Rugby…Die kaptein van die All Blacks, Ardie Savea, het die Springbokke gelukgewens
met hulle goeie vertoning . Volgens Savea was die Bokke ongelooflik en het verdien om
met 31-29 te wen. Die All Blacks was rustyd 20-14 voor. Vroeër het die Wallabies die
Poemas met 32-17 geklop.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *