Kapofi gesels oor bystand met efundja

Die Namibiese minister van verdediging Frans Kapofi sê uitdagings met efundja neem toe soos watervlakke styg. Hy sê lede is ontplooi en op die oomblik is dinge steeds onder beheer maar, dit is wel gevaarlik in die gebied. Hy sê die weermag vervoer veral goedere…