Kaping meesterbrein vas in KZN

KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer, Sipho Hlomuka, het wetstoepassers geloof wat ‘n verdagte aangekeer het wat vermoedelik die baasbrein is agter ‘n reeks voertuigkapings langs die grens by Kosibaai tussen Manguzi en Mosambiek. Die polisie sê Vusi Amos Malwane wat in verband met die kapings gearresteer is, het ook in 2014 uit die tronk ontsnap. Die LUR se woordvoerder, Thando Biyela, sê Malwane het reeds in die hof verskyn: