Kapfoi reageer op aanstelling

Die pas aangestelde Minister van Verdediging Frans Kapofi sê hy waardeer die vertroue wat President Hage Geingob in hom het en het almal bedank vir die gelukwense wat hy ontvang het. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hy sal sy bes doen vir die weermag, die veterane en die land.