Kantoor van die eerste minister: Steeds uitdagings met Covid-19July 27, 2021
Die kantoor van die Namibiese eerste minister is trots op Namibiërs wat aan die Covid-regulasies gehoor gee met positiewe gevalle wat besig is om af te neem. Daar is egter steeds uitdagings in hierdie verband. Rhingo Mutambo van die kantoor van die eerste minister praat met Kosmos 94.1 Nuus.