Kankervereniging hou jaarvergadering in JunieMay 24, 2021
Die Kankervereniging van Namibië gaan sy algemene jaarvergadering op 29 Junie om halfsewe die aand by hul hoofkantoor in die hoofstad hou. Rolf Hansen, die uitvoer hoof, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.