Kankervereniging het bewusmakingsweek in Augustus

Die Kankervereniging van Namibië sal ‘n Nasionale Kankerbewusmakingsweek hê van 1 to 5 Augustus. Die week begin met ‘n Media- en Projekvennote-dag op 1 Augustus, gevolg deur die Mans-gesondheidskliniek op 2 Augustus en die Vroue-gesondheidskliniek op 3 en 4 Augustus. Die week sal afgesluit word met die Kolwyntjie-Vrydag op 5 Augus. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Rolf Hansen gesels met Kosmos 94.1 Nuus.