Kanker in die soeklig die weekAugust 1, 2022

Vandag is Wêreld Longkankerdag en die week, word nasionale kankerbewustheidsweek herdenk. Die amptelike bekendstelling van die Namibiese Kankervereniging se aktiwiteite vind vanoggend om tien-uur plaas by die vereniging se hoofkantoor in die hoofstad. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Rolf Hansen…